Chelsea FC
Voorkoms
Chelsea | |||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Chelsea Football Club | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 14 Maart, 1905 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Stamford Bridge, London | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 41.841 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | ![]() | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Bestuurder | ![]() | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Premier League | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|

Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Chelsea se tradisionele uitrusting bestaan uit 'n blou hemp en kortbroek, wat die klub die bynaam The Blues verdien. Hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramovitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos drie keer die kampioenskap van Engeland. Ná Rusland se aanval op die Oekraïne in 2022 is Abramovitsj deur die Britse regering gedwing om die klub te verkoop, en ambisies is sedertdien verlaag.[1]
Erelys
[wysig | wysig bron]- Kampioen van Engeland (4)
- 1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10
- (naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11)
- FA Cup (6)
- 1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010
- (naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002)
- League Cup (4)
- 1965, 1998, 2005, 2007
- (naaswenner (2): 1972, 2008)
- Charity Shield (4)
- 1955, 2000, 2005, 2009
- (naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007)
- Champions League (2)
- 2012, 2021
- (naaswenner (1): 2008)
- Europese Bekerwenner-beker (2)
- 1971, 1998
- Europese Supercup (1)
- 1998
Bekende sokkerspelers en afrigters
[wysig | wysig bron]Spelers
[wysig | wysig bron]Nicolas Anelka
Michael Ballack
Hernán Crespo
Didier Drogba
Ruud Gullit
Frank Lampard
Adrian Mutu
Emmanuel Petit
Arjen Robben
John Terry
Fernando Torres
George Weah
Afrigters
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "How Abramovich was forced to sell Chelsea in fall from grace". AP News. 26 Mei 2022. Besoek op 26 Maart 2025.