Pieter Naudé
Voorkoms
Pieter Naudé | |
---|---|
Geboortenaam | Pieter Daniël Naudé |
Gebore | Windhoek, Namibië | 11 Junie 1968
Oorsprong | Namibië |
Sterf | 27 April 2025 (op 56) |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2003 - nou |
Etikette | Maroela, Select |
Webwerf | pieternaude.co.za |
Pieter Daniël Naudé (11 Junie 1968 - 27 April 2025) was 'n Afrikaanse sanger. Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee.
Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibië gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoërskool Windhoek. In 1995 trou hy met Ester. Saam het hulle twee dogters, Danelle en Sunita.
Sy suster, Juanita du Plessis, is ook 'n sanger in eie reg.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Juanite se boet kán, Beeld, 21 Maart 2006.