Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Pieter I Aleksejewitsj (Russies: Пётр I Алексеевич; Moskou, 9 Junie [O.S. 30 Mei] 1672 - Sint Petersburg, 8 Februarie [O.S. 28 Januarie] 1725), ook genoem Pieter die Grote, was van 1682 tot 1721 tsaar en tot 1725 die eerste keiser van Rusland. Tot in 1696 het hy saam met sy halfbroer Iwan V regeer. Daarna was hy die absolute monarg, 'n outokraat wat die uiteindelike gesag gebly en 'n goed georganiseerde, ordelike polisiestaat op die been gebring het. Die grootste deel van sy bewind is deur lang oorloë teen die Ottomaanse en Sweedse Ryk in beslag geneem. Ondanks aanvanklike probleme was die oorloë eindelik geslaagd en het dit gelei tot die land se uitbreiding tot by die See van Azof en die Oossee. Daarmee is die basis geskep vir Rusland as 'n vlootmag. Sy oorwinning in die Groot Nordiese Oorlog het die tydperk van Swede as 'n groot mag en sy oorheersing van die Baltiese streek beëindig, terwyl dit Rusland se status so verhoog het dat dit bekend geword het as die Russiese Ryk. Pieter het 'n kultuurrewolusie gelei wat sommige van die tradisionele en Middeleeuse sosiale en politieke stelsels vervang het met moderne, wetenskaplike, verwesterde stelsels wat op die radikale Verligting geskoei was. In Desember 1699 het hy die Juliaanse kalender ingestel, en dit het die Bisantynse kalender vervang wat lank in Rusland gebruik is. Die Russies-Ortodokse Kerk het egter dié verandering teengestaan. In 1703 het Pieter die eerste Russiese koerant, Sankt-Peterboergskije Wedomosti, gestig en opdrag gegee vir 'n hervorming van die Russiese alfabet, wat hy grootliks alleen ontwerp het.
In die nuus
![]()
![]() Het u geweet...
... dat broom en kwik die enigste twee elemente is wat in suiwer vorm as 'n vloeistof by kamertemperatuur voorkom? ... dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk. ... dat die Republiek van Vermont in 1777 die eerste geskrewe grondwet in Noord-Amerika aanvaar het? Dit het in 1791 as Vermont die 14de deelstaat van die VSA geword. ... dat in Australië en Nieu-Seeland meer skape as mense is? In Australië is daar 65,8 miljoen skape (2019) en 'n bevolking van 25,96 miljoen mense (2022), en in Nieu-Seeland 26,8 miljoen skape (2019) en 5 miljoen mense (2023). ... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek?
![]() Vandag in die geskiedenis
30 April: Herenigingsdag in Viëtnam (1975). ![]()
|
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|